4.6.1 1. 2. 3. 4. 5. 6. Skryf hierdie sinne oor asof dit reeds gebeur het (dit wil sê, in die verlede tyd.) Hulle eet vanaand by ons. Sy het twee broers. Ons is moeg. Hulle staan en praat op die hoek. Sy rangskik die blomme in 'n vaas. Ek wil dit doen. Die polisie agtervolg die misdadiger. Ek verwag om goed te doen. Ons hoor die klok lui. 7. 8. 9. 10. Hy organiseer sy werk. 11. Jy moet dit nie doen nie. 12. Wanneer jy dit doen, moet jy versigtig wees. 13. Ek het jou lief. 14. Die son kom vroeg op. 15. Hy gaan die rose snoei. by die en cor in en dis ty for ut DIT WORD GOU VERGEET ATN Pols [15]​