Kies die korrekte homofoon en onderstreep dit.

1. Die vrou (vlei /vly) haar op die bank neer. 2. Daardie hoed (vlei/ vly) die vrou baie mooi. 3. Die kos (ruik/ ryk) baie lekker. 4. Die (ruik Lryk) man het 'n splinternuwe motor gekoop. 5. Die gras in die (vlei/vly) groei geil. 6. Die goue (rand / rant) van die teekoppie is mooi. 7. Die (want/wand) van die silinder het gekraak. 8. Die kinders staan nooit regop nie, hulle (leun / leuen) gedurig teen iets. 9. Die meisie vertel uit gewoonte ʼn (leun / leuen).​